Die wituintjie (Moraea unguiculata) is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Noord-, Oos- en Wes-Kaap en kom van Namakwaland tot by Port Elizabeth voor, asook die Karooberge. Die plant word 20–50 cm groot en blom van September tot November, die blomme is wit tot roomkleurig, soms bruinerig.
Galery
Bronnelys SANBI rooilys Plants of the world online John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018, bl. 108,
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika unguiculata