Hierdie artikel handel spesifiek oor die Elandskloofrivier wat in die Noord-Kaap vloei. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Elandskloofrivier
Die Elandskloofrivier is 'n rivier wat in die Noord-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Seekoeirivier wat verder noord in die Vanderkloofdam inloop.
Monding
Kategorie:Riviere in Noord-Kaap