Die Gariepaalwyn (Aloe gariepensis) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is kom in die Noord-Kaap en Namibië voor aan die onderkant van die Oranjerivier. Die plant is stamloos en word tot 1 m lank. Die plant blom van Julie tot September.

Galery

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online PZAfrica

gariepensis Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika