Die knoppiesaalwyn (Aloe globuligemma) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is kom voor in Mpumalanga, Limpopo, Zimbabwe en Botswana. Die plant blom van Julie tot Augustus.
Fotogalery
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys SANBI Redlist Succulents Plants of the World Online
globuligemma Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe