Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Elandskloofrivier

Die Elandskloofrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is in die opvanggebied van die Gouritsrivier en ledig in die Gamkapoortdam.

Monding

Kategorie:Riviere in Wes-Kaap