Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Elandskloofrivier

Die Elandskloofrivier is 'n rivier wat langs die Sederberge in die Wes-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Wes-Kaapse Olifantsrivier.

Monding

Kategorie:Riviere in Wes-Kaap