Die sandveldaalwyn (Aloe framesii) is 'n aalwyn wat endemies aan die Wes-Kaap en die Noord-Kaap is en kom voor aan die kus vanaf Port Nolloth tot by Saldanhabaai.

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

framesii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika