Die Heuningaalwyn (Aloiampelos tenuior), voorheen Aloe tenuior, is 'n aalwyn wat voorkom in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Eswatini. Die plant dra geel of rooi blomme en blom hoofsaaklik in die somer, van Augustus tot Mei.
Galery
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronne SANBI Redlist PZAfrica Plants of the World Online
Kategorie:Aloiampelos Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika