Die groot-bontaalwyn (Aloe umfoloziensis) is 'n aalwyn wat endemies is aan KwaZulu-Natal en in die Lebomboberge voorkom vanaf Pongola suidwaarts tot by Eshowe. Die aalwyn word slegs 40 cm hoog en blom van Julie tot Augustus. Die blomme is koraalrooi.

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys SANBI Redlist Gbif Plants of the World Online

Kategorie:Aalwyne Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika