Die Van der Merwe se aalwyn (Aloe vandermerwei) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan Mpumalanga en Limpopo en kom in die laeveld vanaf Giyani tot by Timbavati voor.
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
vandermerwei Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika