Die swartdoringaalwyn (Aloe melanacantha) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is inheems in die Noord-Kaap, Wes-Kaap en Namibië. Dit staan ook as die kleinbergaalwyn bekend.

Galery

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys SANBI Redlist Gbif Plants of the World Online

melanacantha Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika