Aleksandr Kuznetsov (gebore 22 Julie 1992) is 'n Russies-Oekraïens akteur. Hy is bekend vir sy rol in die televisiereeks Лучше, чем люди ("Beter as mense", 2018).

Filmografie Rolprente 2018: Why Don't You Just Die! 2018: The Scythian 2018: Acid 2019: Great Poetry 2019: The Kettle 2019: Leaving Afghanistan 2020: Our Men 2022: Fantastic Beasts: The Secrets of Dumbledore

Televisiereekse 2016: Daughters' Time 2016: The Sun as a Present 2016: The Almond Flavor of Love 2018: Лучше, чем люди 2019: Russian Affairs

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Russiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Russiese manlike akteurs