Die Knersvlakteaalwyn (Aloe knersvlakensis) is 'n seldsame aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom op die Knersvlakte voor, noord van Vanrhynsdorp. Die plant is eers in 2010 geklassifiseer.

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

knersvlakensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika