Aloe oortholopha is 'n aalwynwat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan Zimbabwe. Die plant blom van Julie tot Augustus. Sy habitat word bedreig deur mynbou en landbou.
Galery
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys Plants of the World Online Zimbabwe Flora
oortholopha Kategorie:Flora van Zimbabwe Kategorie:Endemiese plante van Zimbabwe