Die blouaalwyn (Aloe glauca) is 'n aalwyn wat endemies is aan die Noord-Kaap en Wes-Kaap. Die aalwyn verskil van alle ander aalwyne omrede die blare kenmerkend grysblou is. Die plant groei op rotsagtige heuwels en die hellings van heuwels. Dit word aangetref van Swellendam tot by Laingsburg asook by Steinkopf.
Galery
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys SANBI Redlist Succulents
glauca Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika