Die Van Rooyen se aalwyn (Aloe vanrooyenii) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en word in die Ladysmith, Dundee, Harrismith en Underberg distrikte gevind. Die plant blom van Oktober tot November.
Galery
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys SANBI Redlist Gbif Plants of the World Online
vanrooyenii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika]