Die Vlei-aalwyn (Aloe modesta) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en Mpumalanga. Daar is verskeie populasies wat versprei voorkom oor die Mpumalanga Hoëveld, vanaf Dullstroom tot Graskop en suidwaarts tot by Barberton en Wakkerstroom. Die plant word tot 30 cm hoog en blom Januarie tot Februarie. Die plant is deel van die bolaalwyne.
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online Gbif
modesta Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika