Meyer se aalwyn (Aloe meyeri) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie kom in die Noord-Kaap en Namibië voor. Die plant is seldsaam en staan in die volksmond as die rosyntjiebergaalwyn bekend.
Galery
Sien ook Lys van aalwynspesies
Verwysings
Bronnelys Plants of the World Online SANBI Redlist Gbif
meyeri Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika