Die blinkaalwyn (Aloe nicholsii) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en kom van Babanango tot Eshowe voor. Hier is slegs een bevolking van ongeveer 100 plante. Die spesie is een van die grasaalwyne, word slegs 36 cm hoog en blom van Januarie tot Maart.
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys SANBI Redlist Gbif Plants of the World Online
nicholsii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika