Ochrophyta is 'n groep van hoofsaaklik fotosintetiese heterokonte. Hul plastides is afkomstig van rooiwiere.Updating algal evolutionary relationships through plastid genome sequencing: did alveolate plastids emerge through endosymbiosis of an ochrophyte?

Die klassifikasie van die groep word nog bepaal. Sommige outeurs (bv. Cavalier-Smith) verdeel dit in twee subfilums, naamlik Phaeista (Cavalier-Smith 1995; bevat Hypogyristea en Chrysista in sommige klassifikasies) of Limnista en Marista in ander) en Khakista (Cavalier-Smith, 2000; bevat Bolidomonas en diatome).

Filogenie Die onderstaande filogenie is gebaseer op die werk van Ruggiero et al., 2015 en Silar, 2016.

Verwysings

Kategorie:Filums in die SAR-supergroep