Monoseksualiteit is ’n romantiese of seksuele aantrekking tot lede van net een geslag of gender.Zhana Vrangalova, Ph.D., 27 September 2014, Psychology Today, Strictly Casual: What research tells us about the whos, whys, and hows of hookups, Besoek op 2 Oktober 2014 ’n Monoseksuele persoon kan óf as heteroseksueel óf homoseksueel identifiseer.May 22, 2014 by Samantha Joel, M.A., Psychology Today, Three Myths About Bisexuality, Debunked by Science: First of all, it's not a college phase, Besoek op 2 Oktober 2014

In besprekings van seksuele oriëntasie word die term hoofsaaklik gebruik as die teenoorgestelde van biseksualiteit, panseksualiteit of verskeie ander genderspesifieke of genderneutrale identiteite. Dit word soms as neerhalend of beledigend beskou, veral deur gay mans en lesbiërs.

Sien ook Androfilie en ginefilie Homofobie

Verwysings

Skakels

Kategorie:Seksuele oriëntasie