Die sewejaartjie (Edmondia sesamoides) is 'n struik wat slegs 30 cm hoog word. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en Wes-Kaap waar dit aangetref word in fynbos op sandsteenhange. Die plant blom van Augustus tot Desember.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online Manning, John: Fotogids tot die Veldblomme van Suid-Afrika. Briza Publikasies.

sesamoides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika Kategorie:Struike