David James (gebore 28 Oktober 1972) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Salvation (2014) en Sew the Winter to My Skin (2018), en in die televisiereeks Deep State (2018).

Filmografie Rolprente 2010: Eternity 2012: Saving Rhino Phila 2014: The Salvation 2014: Agent 2000: Die Laksman 2018: Sew the Winter to My Skin

Televisiereekse 2004: Solving It 2018: Deep State

Televisierolprente 2019: Oorlewing: C-Blok

Video's 2009: Innovation: The Acting and Improvisation of 'District 9'

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense