Nathalie Boltt (gebore 19 Julie 1973) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent 24 Hours to Live (2017) en in die televisiereeks Riverdale (2017).
Filmografie Rolprente 2009: District 9 2010: Kawa 2014: Route 30 Three! 2017: 24 Hours to Live Alone Together
Televisiereekse 2009: The Wotwots 2010: Bloodlines 2013: War News 2017: Riverdale
Televisierolprente 2004: Der weisse Afrikaner 2016: Bombshell
Video's 2018: Doll of Torture 2019: Because I'm A Girl
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Alumni van Rhodes-universiteit