Nick Boraine (gebore 14 November 1971) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bloodline (2018) en in die televisiereekse Homeland (2011) en Black Sails (2014).
Filmografie Rolprente 2001: Witness to a Kill 2002: Promised Land 2004: Feast of Predators 2009: District 9 2010: Jozi 2014: A Snake Gives Birth to a Snake 2016: Mandela's Gun 2018: Bloodline
Televisiereekse 2002: Scout's Safari 2004: Play TV 2005: Binnelanders 2010: The Mating Game 2011: Homeland 2014: Black Sails
Televisierolprente 2005: Dangerous Companions 2006: Crossroads 2013: Weit hinter dem Horizont
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense