Saldanha-aalwyn (Aloe distans) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit tussen St. Helenabaai en Saldanhabaai voorkom. In Engels staan dit as die jeweled aloe of die golden tooth aloe bekend. Die aalwyn is stamloos en is 'n kruiper.
Galery
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys REDLIST Sanbi World of succulents Plants of the World Online
distans Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika