Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Watervalrivier

Watervalrivier is 'n rivier wat suid van Secunda in Mpumalanga, Suid-Afrika ontspring. Dit vloei in 'n suidwestelike rigting tot dit naby Volksrust by die Sandspruit (ceb-hierdie een) aansluit.

Sytak Boesmanspruit

Eksterne skakel Google-kaart van die Watervalrivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Mpumalanga