Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Holspruit.

Die Holspruit is 'n rivier wat in die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n regterhandse sytak van die Wilgerivier.

Eksterne skakel Google-kaart van die Holspruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Vrystaat