Vijessna Ferkic (gebore 28 April 1987) is 'n Duitse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Reader (2008) en Victor and the Secret of Crocodile Mansion (2012), en in die televisiereekse The Peppercorns (1999) en Crime.de (2005).
Filmografie Rolprente 2008: The Reader 2012: Victor and the Secret of Crocodile Mansion 2019: Ciegos
Televisiereekse 1999: The Peppercorns 2005: Crime.de
Televisierolprente 2007: Ohne einander 2010: Gonger II
Video's 2010: The Making-of 'Gonger 2'
Eksterne skakels
Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Duitse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense