Dyer se aalwyn (Aloe dyeri) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is inheems aan Mpumalanga en die weste van Eswatini. Dit staan ook as die grootblomaalwyn en in Engels as die large flowered aloe bekend.

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys REDLIST Sanbi Wildflower nursery Plants of the World Online

dyeri Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika