John Sumner (gebore 14 Oktober 1951) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Frighteners (1996), Whale Rider (2002), en King Kong (2005).
Filmografie Rolprente 1996: The Frighteners 2002: Whale Rider 2005: King Kong
Televisiereekse 2001: Spin Doctors 2001: Piha Rescue
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1951