Sylvaine Strike is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Ali (2001) en in die televisiereeks Those Who Can't (2015).
Filmografie Rolprente 2001: Ali 2003: Hey Boy
Televisiereekse 1995: Die Laksman 1996: Suburban Bliss 2011: Mad Dogs 2015: Those Who Can't
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises