Soutpansberg-aalwyn (Aloe petrophila) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan Limpopo waar dit in die Soutpansberg voorkom. Die aalwyn is seldsaam en daar is een populasie wat in 'n 5 km² gebied voorkom. Die aalwyn is stamloos en blom in Mei tot Junie. Daar is witkolle op die blare.
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys REDLIST Sanbi Ruth Bancroft garden Plants of the World Online
petrophila Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika