Eugene Wanangwa Khumbanyiwa (gebore 26 Desember 1976) is 'n Malawiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gangster's Paradise: Jerusalema (2008), Chappie (2015), en Shaidan.

Filmografie Rolprente 2008: Gangster's Paradise: Jerusalema 2015: Chappie 2018: The Roar Shaidan

Televisiereekse 2005: Scandal! 2009: Getroud met rugby 2010: 4Play: Sex Tips for Girls 2011: Laugh Out Loud 2018: Lockdown

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Malawiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1976