William Allen Young (gebore 24 Januarie 1954) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jagged Edge (1985) en Lock Up (1989).
Filmografie Rolprente 1985: Jagged Edge 1989: Lock Up 1992: The Waterdance 2003: Fear X 2011: Fatal Consequences
Televisiereekse 1987: Mariah 1996: Moesha 2015: Code Black
Televisierolprente 1986: Johnnie Mae Gibson: FBI 1993: Stalking Laura
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu