Die slangaalwyn (Aloe broomii) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat, Noord-Kaap en Lesotho.

Die plant kom voor vanaf 1 000 tot by 2 000 m en word tot 1,5 m hoog. Daar is ook 'n subspesie Aloe broomii Schönland var. tarkaensis.

Infraspesies Die spesie het twee infraspesies: Aloe broomii var. broomii Aloe broomii var. tarkaensis Reynolds

Galery

Sien ook Lys van aalwynspesies

Bronnelys PlantZAfrica REDLIST Sanbi Plants of the World Online

broomii Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika