Die Kouga-aalwyn (Aloe pictifolia) is 'n vetplant wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is seldsaam en is endemies aan die Oos-Kaap. Dit kom net langs die Kougarivier naby Hankey in die Oos-Kaap voor. Die plant is klein en word tot 200 mm in deursnee. Die blare word tot 150 mm lank, is normaalweg grys-groen maar word pienk-groen in droogtetoestande. Die blomme is 16 mm lank en rooierig-pienk. In Engels staan die plant bekend as die Kouga aloe.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van aalwynspesies

Bronnelys PZA SANBI REDLIST SANBI Plants of the World Online

pictifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika