Thomas Chaanhing (gebore 2 Januarie 1976) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse 30° i februari (2012), Marco Polo (2014), Ransom (2017), en White Dragon (2018).
Filmografie Rolprente 2017: Soundtrack
Televisiereekse 2002: Sig det er løgn! 2012: 30° i februari 2014: Marco Polo 2016: Spegelvänd 2017: Ransom 2018: White Dragon 2020: De utvalda
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu