Laura Christensen (gebore 26 Januarie 1984) is 'n Deense aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Midsummer (2003), Life Hits (2006), en Crying for Love (2008).
Filmografie Rolprente 1996: Tøsepiger 2003: Midsummer 2006: Life Hits 2008: Crying for Love 2009: Oldboys
Televisiereekse 1996: Rent fup 2006: Kebab TV Live 2008: Reimers 2011: 4-stjerners rejse 2012: Danish Dynamite 2012: A-klassen 2014: Mammon 2015: Backstage 2017: Nipskanalen Untitled Peep Show Remake
Televisierolprente 2014: Den gerrige
Video's 2019: DIY: A guide for killling it
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu