Nikolaj Groth Christensen (gebore 3 Mei 1994) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Department Q: The Absent One (2014) en Bare tjue (2016), en in die televisiereekse Mille (2009) en Rita (2012).

Filmografie Rolprente 2014: Department Q: The Absent One 2016: Bare tjue 2016: One-Two-Three Now! 2017: While We Live

Televisiereekse 2009: Mille 2012: Rita 2018: Værelse til leje

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu