Julie Christiansen (gebore 8 Julie 1987) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente While We Live (2017), A Fortunate Man (2018), en Wonderful Copenhagen (2018), en in die televisiereeks Borgen (2010).
Filmografie Rolprente 2017: While We Live 2018: A Fortunate Man 2018: Wonderful Copenhagen 2018: Moonfire
Televisiereekse 2008: Tak for i aften - On tour 2010: Borgen 2011: Alla Salute! 2014: Heartless 2015: Hedensted High 2017: Er vi der ikke snart? 2018: 29 2019: Mellom Oss
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu