Frederik Cilius (gebore 12 Maart 1986) is 'n Deense akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent St. Bernard Syndicate (2018) en in die televisiereekse Kolonien (2012), Go' lorte weekend (2014), en 29 (2018).
Filmografie Rolprente 2018: St. Bernard Syndicate
Televisiereekse 2012: Kolonien 2012: Den Bitre Ende: Med Bruun og Trangbæk 2014: Go' lorte weekend 2016: Ikke Okay! 2016: Grand danois 2018: 29 2018: Den Klassiske MusikQuiz
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu