Stine Fischer Christensen (gebore 1985) is 'n Deense aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente After the Wedding (2006), De vilde svaner (2009), Cracks in the Shell (2011), en Darkland (2017).
Filmografie Rolprente 2005: Young Andersen 2006: After the Wedding 2006: Princess 2007: Echo 2009: De vilde svaner 2011: Cracks in the Shell 2016: Culling Hens 2016: Under the Pyramid 2017: Darkland 2017: Transformations
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu