Die slaphoringaalwyn (Aloe speciosa) is 'n vetplant] wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en Oos-Kaap. Dit kom voor vanaf Swellendam tot by die Groot-Keirivier in die Oos-Kaap.
Die boom se FSA-nommer is 30.5.
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van aalwynspesies
Bronnelys PZA SANBI REDLIST SANBI Plants of the World Online
speciosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika