Die kinkelbossie (Tetragonia fruticosa) is 'n endemiese meerjarige struik aan die Suider-Afrikaanse kus in Namibië, geskik vir die stabilisering van duinsand en word gereeld deur vee en wild bewei. Dit word van seevlak tot ongeveer 1 100 meter aangetref.http://posa.sanbi.org/specieslist.php?Key=52262&Lock=tvdf8x6cm8&PostoptListType=1&optSortOrder=Family+DESC&pgResult=126&boolDownload=2
Die vrugte is ongewoon vir Aizoaceae synde dit 4-gevleueld, enkelsadig en onafhanklik is. Die vlerke is aanvanklik groen en vet, maar word droog en papieragtig en bruin wat help om die saad deur die wind te versprei. Die blomme is 'n ryk bron van stuifmeel en nektar vir heuningbye.https://www.sanbi.org/sites/default/files/documents/documents/kirstenbosch-nbg-list-plants-provide-food-honey-bees.pdf
Galery
Verwysings
Eksterne skakels
fruticosa Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Endemiese plante van Namibië