Bontrug is 'n klein nedersetting in die Sondagsriviervallei Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is 3 kilometer oos van Kirkwood en 55 km noordoos van Uitenhage geleë.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap