Tim Downie (gebore 14 Julie 1977) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The King's Speech (2010), Les Misérables (2012), en Paddington (2014), en in die televisiereeks Toast of London (2012).
Filmografie Rolprente 2004: Shooting Shona 2010: The King's Speech 2012: Les Misérables 2014: Paddington
Televisiereekse 1996: Out of Tune 2010: This Is Jinsy 2011: The Royal Bodyguard 2012: Toast of London 2013: Father Figure 2016: Upstart Crow
Video's 2008: The Gatekeeper
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse skrywers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu