Jack Fox (gebore 17 September 1985) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Theeb (2014) en Kids in Love (2016), en in die televisiereekse Fresh Meat (2011) en Dracula (2013).

Filmografie Rolprente 2014: Theeb 2016: Kids in Love

Televisiereekse 2009: Henry VIII: Mind of a Tyrant 2011: Fresh Meat 2013: Dracula 2019: Riviera

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu