Henry Hereford (gebore 22 Oktober 1975) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente X-Men: First Class (2011) en The Girl with the Dragon Tattoo (2011), en in die televisiereekse True Blood (2008) en Crossbones (2014).
Filmografie Rolprente 2011: X-Men: First Class 2011: The Girl with the Dragon Tattoo 2015: The Painting: The Art of Slaying
Televisiereekse 2000: Dogma TV 2008: True Blood 2014: Crossbones 2016: Wham Bam Thank You Ma'am
Televisierolprente 2017: A Fish Out of Water
Video's 2018: Ready?
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu