Samuel Joslin (gebore 17 Januarie 2002) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Impossible (2012), Paddington (2014), en Paddington 2 (2017).

Filmografie Rolprente 2012: The Impossible 2014: Paddington 2017: Paddington 2

Televisierolprente 2015: The Go-Between

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu